Stellenbosch Koste Konsultante
Annamarie van der Hoven
Prokureur
Epos: annamarie@stelcost.co.za
Tel: 021 - 889 5696
Sel: 084 951 0489
Hiermee bied ek graag my dienste as kostekonsultant aan prokureurs in Stellenbosch, Somerset Wes en Strand. Ek is n gekwalifiseerde prokureur en was vir die laaste 8 jaar 'n assosiaat by n firma in Bellville wat in litigasie en in die opstel van kosterekeninge spesialiseer. Ek het na Stellenbosch verhuis en wil graag die behoefte aan n nabygelee, kundige en ervare kostekonsultant in die Stellenbosch omgewing aanspreek.
Kontak my gerus vir verdere besonderhede. Ek sien uit daarna om u van diens te wees.
Annamarie van der Hoven
|
Stellenbosch Cost Consultants
Annamarie van der Hoven
Attorney
Email: annamarie@stelcost.co.za
Tel: 021 - 889 5696
Cell: 084 951 0489
|